Nelson Mandela Internasionale Dag, oftewel Mandeladag, is ’n jaarlikse geleentheid ter ere van Suid-Afrika se eerste demokraties verkose president.

Dit word op 18 Julie, Mandela se verjaardag, gevier. Die dag is deur die Verenigde Nasies in November 2009 verklaar as Internasionale Mandeladag en jaarliks skenk duisende mense ten minste 67 minute van hulp en tyd om ander te help.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article