Mamre Primêre Skool is trots om hul hoofleiers vir 2026 aan te kondig. Van links is Jo-Marie Williams (onderhoofmeisie), Phoebe October (hoofmeisie), Jermaine Levison (hoofseun) en Ralston Bruintjies (onderhoofseun).

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article