Parkview Primêr het ’n tweede plek in letterkunde in die Wes-Kaapse regering se Grow Smart-kompetisie aangeteken. Die skool was een van 32 skole wat in die eerste ronde van die kompetisie by die Oude Molen-akademie vir Wetenskap en Tegnologie deelgeneem het. Die leerders wat hul slag gewys het, is Tammy-Lee Ford, Levohn Fortuin, Tyra Africa, Yolin Louw, Micheline Matthys en Antrolita Smith, hier by hul mentor Cara-Jean Arendse. Foto: Clement Trussell

Letterkunde maak hulle slim

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article