Lesley Passens is onlangs verras toe die Rotariërklub van Atlantis ’n rolstoel-oprit by sy woning aangelê en dit op 5 Maart seremonieel aan hom oorhandig het. Die idee van die oprit is om dit makliker vir Lesley en sy versorgers te maak sodat hulle vrylik in en uit die huis kan beweeg, het Karin Smith, gesondheidskoördineerder van die klub, gesê.Foto: David Rossouw


Lesley kry sy eie oprit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article