Leerders van die Atlantis Sekondêre skool werk hard daaraan om hul eie koerant te stig. Lede van die Weskus Media-span het Saterdag (11 Mei) ’n inligtingsessie vir die leerders gehou vir die eerste uitgawe van die AS Golden Times. Die groep is Nikita Adams, Yaël Malgas (Weslander), Serezaan George, Dencil Hattingh (skoolkoerant-koördineerder), Cayla Albertyn en Clement Trussell (Weskus Nuus).Foto: Murphy Roberts


Leerders stig eie koerant

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article