Nicky Rheeder (subraad 1-voorsitter) en Wessie van der Westhuizen (subraad 1-bestuurder) verwelkom Inspekteur Elroy Farao in Atlantis met die aankondiging dat die nuwe LEAP-beamptes nou in Atlantis met 10 beamptes per skof 24 uur per dag werksaam sal wees.


LEAP-beamptes kan Atlantis regruk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article