Robinvale Spurs het Donderdag 22 Augustus gewys dié klub waardeer vroue toe die klubvoorsitter, Remano February, Leazle de Villiers (sekretaris) en Jerome February (president), niebederfbare kos aan die huismoeder van United Sanctuary Against Woman Abuse, Mercia Johannes (in pienk), oorhandig het. Foto: Clement Trussell

Klub gee om vir vroue

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article