Lede van die plaaslike misdaadvoorkomings­eenheid en ander wets­toepassers van die Stad Kaapstad het waardevolle inligting uit die gemeenskap opgevolg wat tot die inhegtenisneming van ’n 21-jarige gelei het nadat die lede verlede Sondag (1 September) in Buntingsingel te voet patrolleer en die verdagte met ’n onwettige vuurwapen in sy besit aangekeer het.Foto: Murphy Roberts


Jong man vas ná inligting

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article