Young Hearts RVK van Pella het Vrydagaand (27 Oktober) sy jaarlikse sportprysuitdelingsplegtigheid by die Atlantis-Vaardigheidskool se saal gehou. Die Young Hearts-rugbyvoetbalklub het sy sportmanne vir uitmuntende spel gedurende die 2023-seisoen van die Boland-Grootuitdaagreeks in die Weskusstreek vereer.Foto: David Rossouw


Jong harte klop trots

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article