Jomos Power het uiteindelik sy eerste oorwinning in die ABC Motsepe-liga behaal toe die span Royal Blue, 4 No­vem­ber in Robinvale met 4-1 geklop het. Teen rustyd was die tuisspan reeds met 2-0 voor.

Die span speel sy volgende twee ligawedstryde 18 en 25 November tuis teen Steenberg United en D&G Orient onderskeidelik. Albei wedstryde begin 15:00.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article