Tougieda Snyders en Agnetha Thompson van Capitec Bank het aan die jongspan verduidelik wat dié bank hulle kan bied.


Jeugmaand-viering is vandeesmaand met verskeie geleenthede gedenk.

In Mamre het jongmense die kans gekry om Saterdag 17 Junie met verskeie rolspelers en sakeondernemings as deel van die vieringe te ontmoet.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article