Dié meisies het die skare deur die dag met hul danspassies vermaak. Foto: Murphy Roberts


Die jaarlikse Mamre-7’s-rugbytoernooi het ’n gewilde trekpleister op die dorp se kalender geword. Vanjaar was dit gewis geen uitsondering nie en die afgelope naweek het die spelers die veld aan die brand gespeel terwyl almal ook lekker gekuier het.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article