Die Survivors Haven-stigting in Mamre het ’n inligtingsessie oor gesins- en geslagsgeweld op Menseregtedag aangebied. Inwoners het gehoor waar hulle hulp kan kry en ook wat die prosedure is – veral wanneer dit by ’n beskermingsbevel kom. Mosaic, wat by die Thutuzela Care-sentrum is, het die sessie hanteer. Dit is deur onder meer die Mamre-buurtwag, plaaslike jeug en ook kerkleiers bygewoon.

Inwoners hoor oor regte

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article