Pick n Pay Atlantis het Hubert Greybe onlangs as die gelukkige wenner van ’n splinternuwe tafeltennisbord aangewys. Liza-Marie Delong en Quintzy Erentze van Mondele’z het die prys geborg en aan Greybe oorhandig. By hulle is Donay Solomons van PnP Atlantis.Foto: Murphy Roberts


Hubert slaan ’n kishou

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article