Hermes Primêr se wetenskapsentrum, met die twee afdelings Advancing Knowledge en Garden City, is Vrydag 22 September amptelik aan die skool oorhandig. Die oorhandiging is bygewoon deur verskeie hooggeplaastes van die borge sowel as die departement van onderwys. Onderwysers sowel as leerders en beheerliggaamslede van die skool het ook die geleentheid bygewoon.


Hermes Primêr pronk met wetenskapsentrum

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article