Die Atlantis-gemeenskapspolisië­rings­­forum se beplande jaarverga­dering wat Woensdag 11 November sou plaasvind, is uitgestel glo weens ’n tekort aan belangstelling.

Sakeforums, organisasies sonder winsbejag, geloofsgegronde- en gemeenskaps­organisasies en verteenwoordigers van skole is almal baie welkom om die vergaderings by te woon. ’n Nuwe datum sal binnekort aangekondig word. Vir nog inligting, bel Veronica Daniels 073 641 0050.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article