Mamre het Saterdag die eerste OK-7’s-rugby-gemeenskapstoernooi op die Mamre-sportterrein gewen. Meer as 30 spanne het aan die nuwe toernooi deelgeneem. Die spelers van Belhar (foto) het Saron 38-5 in die plaat-eindstryd getroef. Foto’s: David Rossouw


Eerste toernooi opgewonde gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article