Die Magdalenahuis is op soek na Sophia Hofstander. Dit hou verband met familiesake. Hofstander was glo oorspronklik van die Du Noon-gebied. Indien enigiemand weet waar sy haar bevind, bel Susara Drijfhout by 021 948 3637.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article