Chesnay Stuurman, Venetia Meiring en Lesleigh Vigaro het heerlik by die Contreberg-geselligheid gekuier. Foto: Murphy Roberts


Groove Sessions het Sondagaand (28 Januarie) nuwe lewe in Contreberg-plaas in Darling geblaas toe die groep vermaak aan honderde verskaf het. Die gesellige geleentheid het van die Kaap se beste DJ’s gelok, wat die besoekers vir ure vermaak het.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article