Die bekende Hip Hop-dansgroep Swag United het Saterdag 20 Julie in Kalbaskraal, net buite Atlantis, by ’n geldinsameling opgetree. Die insameling is vir Cassidy Bocks wat na Sun City op pad is vir ’n danskompetisie wat van 24 tot 28 Oktober daar gehou word.


Dansgroep help dansgroep

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article