Dié jonges het vroeg reeds hul sitplek voor die verhoog ingeneem.Foto’s: Warren Owies

Blommefees bied iets vir almal


Honderde feesgangers het verlede naweek die Mamre-blommefees ondersteun.

Die naweek se propvol program het iets vir elkeen gehad van vermaak deur Alistair Izobell en Loukmaan Adams asook plaaslike talent Sis Kippie en Talitha Luiters tot dansers en rymkletsers.

Kosliefhebbers kon kies tussen afvalpotjiekos, tuisgebakte brood asook konfyt en melktert vir die soettande. Die blommerangskikking het die droogte in die Wes-Kaap uitgebeeld en vir die kleinspan was die talle speelgoedstalletjies, springkasteel en draaiwiel voorwaar ’n hoogtepunt.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article