Die 34-jarige Bronwin Andrews is Saterdagaand ongeveer 21:00 in Berzeliastraat, Proteapark, doodgeskiet. Volgens kapt. Lisa Munro, ’n polisiewoordvoerder, is die oorledene op die toneel dood nadat hy verskeie kere in die kop geskiet is. Geen verdagtes is aangekeer nie.Foto: Murphy Roberts


Bendelid sterf in koeëlreën

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article