Arnold Meintjies stuur een van sy blitsballe af in ’n eendagwedstryd teen Kensington Saterdag 9 November by die Robinvale-sportterrein.Atlantis was almal uit vir ’n skamele 77 lopies en die besoekers het die teiken maklik bereik met sewe paaltjies in die bank. Dit was die Baggy Blues se tweede nederlaag in dié kompetisie.Foto: Murphy Roberts

Baggy Blues struikel

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article