Twee leerders van Proteus Hoër Tegniese skool het mooi presteer by die Suid-Afrikaanse hoër- en vaardigheidskole kampioenskap op die Dal Josafat-stadion in die Paarl. Saam met die leerders (van links) is Saron Lombard, Liam Okkers (4de in 10 000m-stap), Hilton Smith (skoolhoof), Romeo Andrews (brons in 200m), Bronic Carolus en Jamie Roman. Foto: David Rossouw


Atlete wen medaljes

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article