Dton Johnson wen die 200 m vir seuns o. 13 vir geelhuis.Foto’s: Murphy Roberts

Atlete skop seisoen met ’n knal af


Dit was atletiek uit die boonste rakke.

Atlete van Mamre Primêr en Saxonsea Primêr het onderskei­delik Donderdag en Vrydag hul staal by hul kleure­sport­byeen­komste gewys. Mamre het sy ­byeenkoms by die Mamre-sportterrein gehou en Saxonsea se atlete het by Wesfleurpark-sportterrein meegeding.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article