Kol. Mario Thyse oorhandig die sertifikaat aan sers. Ezra Syfers (CPU-skofleier) vir sy skof se goeie werk. Die Atlantis-polisie het hul lede Woensdag 15 Mei by Ganzekraal vereer.Foto: Verskaf

Atlantis-polisielede kry erkenning

Kol. Mario Thyse oorhandig die sertifikaat aan sers. Ezra Syfers (CPU-skofleier) vir sy skof se goeie werk. Die Atlantis-polisie het hul lede Woensdag 15 Mei by Ganzekraal vereer.Foto: Verskaf

Die Atlantis-polisie het hul lede Woensdag 15 Mei by die Ganzekraal-lapa vir hul goeie werk vir die eerste kwartaal van Januarie tot Maart 2024 vereer.

Volgens kapt. Lisa Munro het al vier skofte van die plaaslike misdaadvoorkomingseenheid goeie werk vir die tydperk gelewer. Volgens Munro word polisielede elke kwartaal vir goeie werk vereer en dit dien as aansporing vir lede van Atlantis-polisie.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 12 May 2026
    WeskusNuus E-Edition – 12 May 2026

Gift this article