ATKV Atlantis-tak bedank graag die gemeenskap en kunstenaars vir hul deelname en ondersteuning met die afgelope ATKV Mini-kultuurfees op Saterdag 29 April. “Ons gaan dit ’n jaarlikse instelling maak en daarvoor het ons meer rolspelers nodig,” sê Annie Petersen, voorsitter van die plaaslike tak.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article