Van die Aberdeen-legendes wat die reünie bygewoon het.Foto: D.R. Images/Facebook

Aberdeen-legendes hou suksesvolle reünie


Oud en jonk kom byeen.

Die Aberdeen-legendes het onlangs ’n 30-jaar-reünie vir oudspelers en administrateurs by die Robinvale-sportsaal gehou.

Die gala-aand het ’n dinee en prysuitdeling ingesluit. Ander aktiwiteite oor die naweek het ’n familiedag, afrigtingskliniek vir junior spelers asook vriendskaplike wedstryde tussen oud en huidige spelers ingesluit.

Opbrengs van die naweek is aan die klub geskenk vir die aankoop van nodige toerusting.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article