Sy gees leef gewis voort. Só meen die ondersteuners van die skoenprojekte wat deur wyle Abdul Tajoodien begin is. Om skoolskoene aan behoeftige leerders te skenk, was een van dié plaaslike sakeman se vele gemeenskapsprojekte, maar sy seun Muraadt sê egter “the show must go on”. Die groep het onlangs skoene en stoele aan Meullenhof Primêr oorhandig.Foto: David Rossouw

Abdul Tajoodien se projekte leef voort

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026
    Explore the latest updates in WeskusNuus E-Edition – 15 September 2026 and stay informed about local news.

Gift this article