Kerscher Don (gr. 10) en Shanelyn Coraizin (gr. 9) het in die Afrikaanse kategorie deelgeneem terwyl Shaneen Jones (gr. 9), Joyce Anthony (gr. 9) en Veronique Davids (gr. 9) aan die Engelse kategorie deelgeneem het. Foto: Murphy Roberts


Die finale van die Woorde open Wêrelde (WOW)-spelfees, die taalbemagtigingsprojek van die Universiteit Stellenbosch se Woordfees, het Saterdag 22 Oktober by Universiteit Stellenbosch plaasgevind. Leerders van al nege provinsies het bymekaargekom om hul spelvernuf te toets. Vir die eerste keer is daar ook nou ’n engelse kategorie.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article