Organisasie en individue – oud en jonk – het op Madibadag (18 Julie), ook hulle deel vir die minderbevoorregtes in die gemeenskap gedoen. Hulle het ook bewys dat dit soms beter is om te gee, as om te ontvang.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article