Clairise Terblanche (18) van Atlantis Sekondêre skool.Foto:


Dis amper alweer die einde van die skooljaar en tyd vir gr. 12-leerders om totsiens te sê aan hul skoolloopbaan. Voor die eindeksamen op 24 Oktober begin, was dit eers weer tyd om die jaar op ’n swierige manier te vier.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article