Die Atlantis-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou Woensdag 30 Mei om 18:00 ’n vergadering by Saxonsea Primêr se skoolsaal. Indien jy enige klagtes het oor die polisie of bekommerd is oor die misdaad, moet jy die vergadering bywoon. Navrae 021 571 8576.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article