Robinvale Spurs-sokkerklub se jaarlikse skoonheidskompetisie vind Vrydag 28 September by die Silwerstroom-hotel plaas. Toegang is R30 en almal is welkom.

Die klub se senior bekeruitdeling sal 9 November by die Robinvale-sportterrein plaasvind en toegang is R50 en begin stiptelik om 19.30.

Bel Jerome February by 083 440 5250 vir nog inligting.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article