Dr. Ivan Meyer, provinsiale finansiële minister, en die plaaslike raadslid, Joseph Witbooi, het onlangs rolstoele aan bejaardes oorhandig. Wilhelmina Koopman (83) van Mamre en die 78-jarige Susan Jacobs (afwesig) van Saxonsea was die twee begunstigdes. Rolstoele en ander mediese toerusting is van die Taiwannese-regering aan die Stad Kaapstad geskenk. Amatofudeur, ’n organisasie aangestel deur die Taiwannese regering, fasiliteer die verspreiding van die toerusting en rolstoele. Foto:Clement Trussell


Bejaardes kry rolstoele

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article