Alma Schaap, hoofbestuurder van African Tails, het gehelp met die vrywillige sterilisasie van diere in Pella. African Tails, in vennootskap met FOUR PAWS Suid-Afrika, het al meer as 80% van Pella se huishoudelike diere gesteriliseer.


African Tails hou troeteldieraanwas in toom

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article