Die Swag United-dansgroep van Atlantis se senior groep het hul mededingers van die vloer af gedans toe hulle Vrydag 3 Mei aan West Coast Got Talent deelgeneem het. Nivollin Mcullum, Mathwin Stevens, Agresio Swarts, Ashwin Daniels, Arico Daniels en Mogamat Fisher is as die algehele wenners van die kompetisie gekroon.

Swag het baie talent

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article