Die Wes-Kaapse Regering en die Stad Kaapstad se Game Changer-program kry ’n nuwe baadjie. Dié program sal nou amptelik as die Naskool-program bekend staan. ’n Regstreekse uitsending deur Radio Atlantis is Woensdag 22 Mei vanaf Kerria Primêr gehou om die Naskool-program bekend te stel. By die geleentheid was Allister Lightburn (Radio Atlantis), Denise Kruger (assistent-Atlantis-koördineerder), Bridget Hannah (Wes-Kaapse koördineerder), Zahid Badroodien, (burgemeesters-komiteelid), Russell Andrews (skoolhoof), Carol Adonis (Atlantis-koördineerder), Monique Hansen (radio-omroeper) en Ferial Soeker (van die Stad Kaapstad).Foto: Clement Trussell


‘Game Changer’ nou die Naskool-program

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article