Kerria Primêre skool se junior koor het met die trofee vir beste nuwelinge en beste nie-Afrikaanse lied ná die Wes- en Oos-Kaapse eindronde van die Sing in Harmonie-kompetisie weggestap. Die eerste ronde was 23 Junie in Worcester en die eindronde 17 Augustus in Parow. Russel Andrews, die skoolhoof, sê hy is verskriklik trots op die koor en hul afrigters.


Kerria sing pryse los

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article