Ulrich Claasen, die 11-jarige gr. 6-leeder van Saxon Sea Primêr, is die Weskus Nuus en Let’s Play se maandwenner.Foto:


Ulrich Claasen het op sesjarige ouder­dom aan karate begin deelneem en vyf jaar later is hy die vierde beste kara­teka in die land in sy ouderdomsgroep.

Die kranige karateka het in Julie die hoogtepunt van sy karateloopbaan bereik toe hy goud by die Suid-Afrikaanse kampioenskap behaal het.

Claasen se sterk punt in die karate is kumite en die jong man hoop om eendag Suid-Afrika by die wêreldkarate­kampioenskap en Olimpiese Spele te verteenwoordig.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article