Mamre se Movers en Shakers, ’n sosiale fiksheidsklub, het Vrydag 7 Desember sy lede vir die jaar se harde werk vereer. Joan Favilli en Christine Brownridge is as die beste bywoners vereer, Marilyn Zibeon het die meeste rolletjies verloor, Suzanne Johannes is as die sportvrou van die jaar aangewys en Patricia Daniels en Audith Okkers is die beste motiveerders vir die jaar. Foto’s: Verskaf


Fikse vroue kry hope pryse

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026
    WeskusNuus E-Edition – 28 April 2026

Gift this article