Plaaslike onderwysers en skole deur die Wes-Kaapse onderwys departement vereer vir hulle goeie werk

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het onlangs skole in hul verskillende kategorieë vereer. Russell Andrews (skoolhoof van Kerria Primêr), Phillip Alexander (onderhoof van Kerria Primêr), Zelda Andrews (onderhoof van Hermeslaan Primêr), Sandy Marthinus (departementshoof van Mamre Primêr), Evan Marthinus (skoolhoof van Hermeslaan Primêr), Daniël Pietersen (skoolhoof van Reygersdal Primêr), Claudine February (skoolhoof van Vaatjie), Margaret Dyson (skoolhoof van Pella), Romeo Johannes (onderwyser van Mamre) en Sean Mansoor (skoolhoof van Avondale) was onder die plaaslike onderwysers wat vereer is. Regs: Sharon Jacobs en Tembakazi Joseph van Meullenhof Primêr met die skool se twee pryse.Foto: Verskaf


Plaaslike onderwysers en skole deur die Wes-Kaapse onderwys departement vereer vir hulle goeie werk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article