Rochelle Daniels (44): “Dis moeilik, want ek moet elke dag baklei om my kinders in die huis te hou. Ek is bang hulle bring die virus na my huis toe. Ek het ook ’n sopkombuis wat ek van die huis af bedryf waar ek maaltye aan 30 kinders voorsien.”


Inwoners van Atlantis het hul menings oor die Covid-19-pandemie met Weskus Nuus gedeel.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article