Proporsionele raadslid van wyk 29, Allister Lightburn, Nico Wagenstroom van Atlantis-Rotariërs en Sharon Lombaard van die Lombaard-sopkombuis het kinders en inwoners van Saxonsea met kos, lekkernye en vrugte bederf.Foto: Verskaf


Vele plaaslike organisasies en gemeenskapslede het ter viering van die lewe van wyle oudpresident Nelson Mandela hul harte oopgemaak.

Saterdag 18 Julie, Mandela se verjaardag, word gesien as ’n geleentheid vir Jan en alleman om vir minstens 67 minute ’n bydrae in die gemeenskap te maak.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article