Kinders van Witsand het president Cyril Ramaphosa se uitdaging aanvaar om die Jerusalema-dans op Erfenisdag te doen. Die groep is bygestaan deur MK1-motorgroep, wat ook die dag help borg het. Die dansers is bederf met ’n heerlike braai en lekkernye wat met trots geborg is deur Weskus Nuus, Radio Atlantis, MK1, Pick n Pay en Peries FoodsFoto: Murphy Roberts


Kinders, gemeenskap staan saam op Erfenisdag-viering

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article