Vier vroue, onder leiding van Angeline Floors, van Tsitsikammastraat in Kanonkop Saxonsea, het op 16 Desember 2020 meer as 150 kinders se harte bly gemaak met lekkernye en kos. Die vroue het sedert die begin van die nasionale inperking kinders en volwassenes gevoed en wou die jaar met ’n Kerspartytjie afsluit.


Kinders bly oor partytjie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article