Passasiers in dié minibustaxi het Donderdag 11 Februarie ’n noue ontkoming gehad toe die bestuurder, wat glo 16 jaar oud is, beheer verloor en teen ’n boom gebots het. Verskeie passasiers is beseer en na die Wesfleur-hospitaal geneem.Foto: Murphy Roberts


Passasiers beseer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article