Die gekombineerde skolespan van Atlantis het die departement van kultuursake en sport se netbalfees-toernooi in George gewen. Die toernooi is tussen Vrydag 5 en Sondag 7 Maart by die Heatherlands Sportskool beslis. Karen Arendse, afrigter van die plaaslike span, en Narriman George, bestuurder, pronk saam met die wenspan.

Span van Atlantis wen fees

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026
    WeskusNuus E-Edition – 9 June 2026

Gift this article