Die Atlantis-skoletafeltennisspan het verlede naweek (Vrydag 3 en Saterdag 4 September) ’n tafeltenniskamp by die sportskool in Kuilsrivier bygewoon. Die span het teen twee ander streke deelgeneem en in verskeie afdelings die eindronde gehaal.


Plaaslike span dek die tafel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article