Deon en Bernadette Mckie saam met Irene Davids van Pearl Mansion het ongeveer 600 kinders met lekkernye op Kersdag verras. Foto: Murphy Roberts


Inwoners van Atlantis, Mamre en die omliggende gebied is die afgelope feestyd met geskenke bederf danksy barmhartige Samaritane vanuit die gemeenskap wat hulle te hulp gesnel het.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026
    WeskusNuus E-Edition – 24 February 2026

Gift this article